Wat Ons U Bied

Wat Ons U Bied

  • Motor- versekering Die versekering dek jou motor teen brand, diefstal, motorongelukke en haelskade.
  • Professionele advies Jy ontvang professionele advies ten opsigte van jou versekering en eise.
    • Besigheids- versekering Hierdie is vir al jou besigheidsbehoeftes wat dekking benodig. Byvoorbeeld; Geboue, Voorraad, Toerusting, Voertuie, Elektroniese toerusting en nog vele meer.
  • Spesialis-versekering Hierdie is nie jou normale items wat dekking benodig nie. Byvoorbeeld; Geel Metale, Invoer, Uitvoer, Waarborge (Performance Guarantee), Ondergrondse Dekking; Gemeenregtelike Aanspreeklikheid, en nog vele meer.
  • Persoonlike Diens Jy sal altyd persoonlike diens ontvang deur een van ons personeellede – geen lang toue vir telefoonoproepe nie.